Wanneer

De Vette Mossel is heeljaar oop!
Skoolvakansies: elke dag
In die af-seisoen: elke Saterdagaand en Sondagmiddag
Funksies meer as 30: Enige dag!

De Vette Mossel bied twee eetsessies per dag aan:

Middagsessie: 12:00 – 15:00
Aandsessie:    18:30 – 24:00

NB. MAAK ASB 100% SEKER DAT U BY DIE REGTE DE VETTE MOSSEL BESPREEK – DE VETTE MOSSEL @ GROOTBRAK, MOSSELBAAI, TUINROETE!

Prys

Tariewe is onderhewig aan veranderinge – een keer ‘n jaar op 1 Desember.

R150-R250 addisioneel vir ‘n heel kreef, afhangende van die grootte- 250g tot 500g.*

R220 vir 600g heel Garnale (nie geskoenlapper).*

*slegs vir die afseisoen

(NEEM KENNIS ASB: Goed toegeruste kontantkroeg is beskikbaar! Ons het krediet/debietkaart-geriewe.)

De Vette Mossel behou die reg voor om te kanselleer indien die minimum aantal gaste nie bereik word nie.

BESPREKING

Besprekings is noodsaaklik. Eerstens om u teleurstelling te spaar en tweedens om ons in staat te stel om behoorlik vir u voor te berei.

U wil by DE VETTE MOSSEL @ GROOTBRAK bespreek?

Tel: 079 339 0170

BESOEK HARTIES
BESOEK PARYS
BESOEK HERMANUS